
Goue lint-stories: Die Mooiste verhale van die Grimm-broers
19th June 2023
Die Spinnebotte Slaan Toe!
18th July 2023Hondman #4: Hondman en Kleinkat
R260.00
Hondman is terug en hierdie keer is hy nie alleen nie. Die hond met ‘n regte neus vir geregtigheid het nou ‘n helper, Kleinkat, en saam het hulle ‘n raaiselagtige dilemma om op te los! Wanneer ‘n nuwe katsitter opdaag en ‘n glansryke rolprentster verdwyn, hang dit van Hondman en Kleinkat af om die dag te red. Sal hierdie helde warm op die spoor bly of sal hulle teen die verkeerde boom opblaf?
3 in stock
ISBN: 9780798183901
SKU: NB1570
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, NB, Storieboeke (9+)
Tags: Dav Pilkey Kobus Geldenhuys