What the Ladybird Heard : Book and CD
16th April 2021Flippie word ‘n Vlieg
20th April 2021Jock van die Bosveld en ander ware Dierestories
R170.00
Ontmoet ‘n paar dapper en interessante diere van regoor die wereld! Ontdek die wonderlike verhaal van Jock, die Suid-Afrikaanse hond wat wereldberoemd geword het; ontmoet ‘n brilpikkewyn met die naam Gregory Peck wat mense geinspireer het om nie die see te besoedel nie; en skud poot met Just Nuisance, ‘n hond wat by die Britse vloot aangesluit het! Hierdie boek bevat vyf asemrowende ware dierestories.
Out of stock
ISBN: 9780799389289
SKU: LP0149
Categories: Afrikaans, Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, School & Educational, Storieboeke (9+)
Tag: Wendy Maartens