
Sal ‘n Skilpad op Jou Piepie?
20th April 2022
Die Skool vir Rampspoedige Talente en Ander Gelukkige Stories
20th April 2022Jy Handle dit Net
R150.00
Drikus voel soos God se afskeepkind. Hy kan nie rugby speel nie. Hy het nie veel maats nie. Hy verloor die skaaktoernooi. En dan is hy in ’n fietsongeluk en daar is nie geld om dit reg te maak nie. Wat nou? Hy besluit om worsbroodjies te begin verkoop om geld te maak, en toe ontmoet hy vir Donovan, ’n straatkind met ’n unieke uitkyk op die lewe. So begin ’n ongewone vriendskap wat al twee seuns se lewens onherroeplik verander.
Out of stock
ISBN: 9781776351336
SKU: LP0663
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, LAPA, Storieboeke (13+)
Tag: Eleanor Lombard