
Die Klein Boek van Gruwelike Geheime
9th July 2020
Gevaarlike Lopies / Duskant die Doodlyn (2-in-1)
9th July 2020Kaptein Verdwyn
R190.00
Wat sal jy doen as jy onsigbaar kan raak?
Kyle is moeg daarvoor dat die skoolboelie op hom pik. Denzel die Draak knou gedurig ander kinders af, terg hulle en vat hulle pousebroodjies.
Toe Kyle ’n nuwe selfoon kry, laai hy ’n vreemde app af – een wat belowe om jou onsigbaar te maak! Kort voor lank verander Kyle in ’n superheld: Kaptein Verdwyn!
En hy besluit dit is tyd om die boelie ’n les te leer …
’n Aksiebelaaide storie met ’n positiewe boodskap wat kinders kan bemagtig om hul man te staan teen boelies. Agterin die boek verskyn nuttige raad oor hoe om boelies te identifiseer en wat om te doen as iemand jou boelie.
10 in stock
ISBN: 9780799379044
SKU: LP0397
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Fanie Viljoen, LAPA, Storieboeke (9+)
Tag: Fanie Viljoen