Boardbook – My First 100 Dinosaur Words
31st January 2024Hou Snoekels dop, Wikkels Vark!
31st January 2024Karel Kameleon #01: Die Towerdrankie van Professor Borrie
R180.00
In hierdie avontuur kry Karel Kameleon en sy vriende Sollie en Henko die opdrag om professor Borrie te vind. Die spore lei na Kwaakstad, n stad vol paddas en kikkers. Maar hoekom gedra hierdie diere hulle so vreemd? En waarom is die professor daarheen ontvoer? Wie was dit? En wat het die professor se towerdrankie daarmee uit te waai?
1 in stock
ISBN: 9781869195281
SKU: BX7043
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Storieboeke (9+)
Tags: Bavo Dhooge Nico De Braeckeleer