
Keegan en Samier #1: Die Sleutel-Speurders
19th March 2020
Die Meisie wat Gedink het haar Ma is ‘n Meermin
19th March 2020Keegan & Samier #2: Die Sokker-Fiasko
R65.00
Keegan en Samier is beste vriende. Samier se tweelingsussie, Samia, kuier ook gewoonlik saam. Dan is daar ook Jenni-Lee, Keegan se klein sussie, en Keegan se slim en streng ouma. Saam het hierdie vriende hope heerlike avonture! Ongelukkig is Brent Petersen, die klasboelie, altyd daar om dinge bietjie te versuur …
1 in stock
ISBN: 9780799397680
SKU: LP0062
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, Storieboeke (6+)
Tag: André Trantaal