
Harry Potter #5 en die Orde van die Feniks
30th August 2024
Hoera vir Stink Sokkies!
9th September 2024Kinkels en Keuses #3 – Die Maniese Muskietmoles
R165.00
WJ, sy suster Mindie, en hul beste vriend Raj, wil graag iets asemrowends aantrek vir die skool se kostuumdag aan die einde van Boekeweek. Hulle moet soos karakters uit hulle gunstelingboek aantrek en besluit op Die Drie Musketiers. Maar wanneer hulle in ‘n vreemde oudhedewinkel op die perfekte bykomstighede vir hulle kostuums afkom, loop dinge lelik skeef. Nou is hulle Die Drie Muskiete! En hulle moet ‘n wêreld van insekte en monsters oorleef om weer hul pad terug te vind huis toe.
2 in stock
ISBN: 9780798184465
SKU: NB1628
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Storieboeke (6+)
Tag: De Wet Hugo