
Alex Rider #2 – Point Blanc
11th November 2020
Ladybird Tales: Pinocchio
23rd November 2020Klapper die Drakie #1 Gaan Skool Toe
R80.00
Klapper is baie opgewonde, want dit is sy eerste dag by die skool! Op pad skool toe, ontmoet hy die vreetdrakie, Oskar. Ongelukkig mag vreetdrakies nie skool toe gaan nie, want hulle mag dalk hulle klasmaats opeet. Oskar gaan skelm saam met Klapper skool toe en leer allerhande belangrike dinge, soos om te swem. Oskar se ouers besef uiteindelik dat dit belangrik is dat alle drakies moet skool toe gaan en so het Klapper ook ’n nuwe vriend!
Out of stock
ISBN: 9780798177986
SKU: NB0112
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Storieboeke (6+)
Tag: Ingo Siegner