
Brontie se Brul
21st January 2025
Baas Baba
27th January 2025Klouter
R90.00
Hettie, ’n liewe olifantjie, wil graag by haar maats inpas en droom daarvan om soos hulle te klim en klouter. Sy skryf vir die jaarlikse boomklimkompetisie in en begin hard oefen. Maar olifante kan nie boomklim nie – hulle het wel ander talente. Hettie wys wat sy kan doen toe daar ’n vuur in die woud uitbreek.
1 in stock
ISBN: 9781928446835
SKU: BX8560
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Prenteboeke (3+)
Tag: Hannah Peckham