
Krok en Dil Vlak (1 #6): Kyk vir My!
17th January 2022
Krok en Dil (Vlak 1 #4): Ek is ‘n Vis!
17th January 2022Krok en Dil (Vlak 1 #5): In die Lug
R45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag – en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Dié nuwe leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende klanke bekend. Die reeks het ‘n sterk strokiesprent-aanslag, met volop spraakborrels en fantastiese volkleurillustrasies deur Nadia du Plessis, en die twee onwaarskynlike beste maats, ‘n knorrige krokodil en ‘n lewenslustige komkommertjie, sal dadelik in beginnerlesers se harte kruip.
2 in stock
ISBN: 9781776250981
SKU: BX4004
Categories: Afrikaans, Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Jaco Jacobs, Krok en Dil / Croc & Pickle, Storieboeke (6+)
Tag: Jaco Jacobs