
Krok en Dil (Vlak 3) #03: Krok op ‘n fiets
6th February 2023
Krok en Dil (Vlak 3) #01: Ek is ‘n Krok!
6th February 2023Krok en Dil (Vlak 3) #02: ‘n Gat in die grond
R45.00
Dil sien ‘n gat in die grond. Die gat is groot en rond! Wat sal hy en Krok daarmee doen? Sal hulle daarin bad, ‘n boom daarin plant … of salk net loer wat daarin is?
5 in stock
ISBN: 9781776252022
SKU: BX5562
Categories: Afrikaans, Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Jaco Jacobs, Krok en Dil / Croc & Pickle, Storieboeke (6+)
Tag: Jaco Jacobs