
Krok en Dil (Vlak 4) #03: Ek ding ek het ‘n Eier Gelê!
30th May 2024
Krok en Dil (Vlak 4) #06: Hoera vir Modder
30th May 2024Krok en Dil (Vlak 4) #05: Prins Dil en die Draak
R45.00
Krok lees vir Dil die mooiste stories. Dil wens hy kan in een van Krok se stories wees. Dalk kan hy die nare wolf ‘n les leer of ‘n dapper prins wees wat teen ‘n draak veg! Maar alles loop skeef … Wie gaan Dil se wens waar maak?
1 in stock
ISBN: 9781779990082
SKU: BX7609
Categories: Afrikaans, Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Jaco Jacobs, Krok en Dil / Croc & Pickle, Storieboeke (6+)
Tag: Jaco Jacobs