Professor Fungus Omnibus #1
5th September 2020Kan ‘n Walvis Winde los?
6th September 2020Laaste Lewe
R150.00
Hierdie is ‘n epiese grafiese roman deur Fanie Viljoen. Die Swart Kraai het Sam se pa doodgemaak, en nou het hy Sam doodgemaak. Sam is egter nie dood nie. Die dood was die sesde van sy sewe lewens, en nou het hy nog een oorblywende lewe – om terug te kom en Die Swart Kraai dood te maak. Die meesterlik kreatiewe Daniël Hugo het hierdie boek geïllustreer en lesers met ‘n voorliefde vir die kuns van grafiese romans en strokiesprente sal weggeblaas word deur die besondere details van die illustrasies op elke bladsy.
3 in stock
ISBN: 9780799398083
SKU: LP0192
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, Storieboeke (9+)
Tag: Fanie Viljoen