
The Wizards of Once: Never and Forever
23rd June 2022
Leer my Lees (Vlak 5) #7 – Tippie Braai Vleis
23rd June 2022Leer my lees- Tippie reeks #R (Boeke 1 – 10)
R420.00
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
Leer my lees met Tippie, Vlak R is trots Suid Afrikaanse ontluikende leesboeke wat vroeë geletterdheid ondersteun. Jong kinders word blootgestel aan hoë frekwensie sigwoorde met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies. Die stories is interessant en relevant met alledaagse avonture. Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou.
1 in stock (can be backordered)
ISBN: 9781776350261
SKU: LP0602
Categories: Afrikaans, Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, School & Educational, Storieboeke (6+), Tippie the Elephant / Tippie die Olifant
Tags: Jose Palmer Reinette Lombard