Leer my Lees (Vlak 1 #9) Tippie en die Vis
17th June 2020Leer my Lees (Vlak 1 #7) Tippie se Bal
17th June 2020Leer my Lees (Vlak 1 #8) Tippie en die By
R50.00
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is tien boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.
2 in stock
ISBN: 9780799363210
SKU: LP0048
Categories: Afrikaans, Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, School & Educational, Storieboeke (6+), Tippie the Elephant / Tippie die Olifant
Tag: Reinette Palmer