Leer my Lees (Vlak 2#9) Tippie soek ‘n Boek
23rd June 2020Bomani Meerkat – The Friendship Feather and other Adventures
23rd June 2020Leer my Lees (Vlak 2#8) – Tippie se Kous
R50.00
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leesreeks 2 stel die beginnerleser aan klanke soos “eu”, “ie” en “ou” bekend. Die tweede reeks volg op die eerste en stel die leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend.
Daar is tien boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.
4 in stock
ISBN: 9780799372847
SKU: LP0119
Categories: Afrikaans, Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, School & Educational, Storieboeke (6+), Tippie the Elephant / Tippie die Olifant
Tag: Reinette Palmer