
Leer my Lees (Vlak 6) #6 – Tippie Vra Vrae
11th July 2024
Leer my Lees (Vlak 6) #9 – Tippie se Vakansieprojek
11th July 2024Leer my Lees (Vlak 6) #8 – Tippie hoe van Verrassings
R65.00
Lees speel-speel saam met Tippie die olifant! Die stories in die Leer my lees-reeks is uniek, modern en prettig. Illustrasies ondersteun die teks, maar is meer abstrak en die perfekte oorbrugging tussen die Grondslag-en Intermediêre fase. Vlak 6 se stories fokus op langer sinne, langer paragrawe en ’n moderne uitleg om lees- en taalvaardighede te konsolideer en hoërordedenke te stimuleer. Tippie stel die leser bekend aan nuwe woordeskat asook eg tradisionele Suid-Afrikaanse uitdrukkings binne die konteks van elke storie.
2 in stock
ISBN: 9780637005029
SKU: LP2106
Categories: Afrikaans, Books / Boeke, Children / Kinders, School & Educational, Tippie the Elephant / Tippie die Olifant
Tag: José Palmer and Reinette Lombard