
Elf Dae in Amsterdam
26th September 2022
Die Meisie met Vlerke
21st October 2022Lekkerlag-Pretboek
R165.00
Die pretboek beloof ure se vermaak! Hier is grappe wat jou sal laat skater en raaisels wat jou sal laat kopkrap. Hier is ook vreeslike vreemde feite, prettige speletjies en snaakse limerieke. Jy sal giggel wanneer jy hoor waarom spoke nie leuens kan vertel nie. Jou oë sal rek as jy uitvind wat gebeur as mens te veel wortels eet! En jy gaan op die grond rondol as jou maats moet verduidelik waarom hulle kies om ’n mak krokodil se tande te borsel óf eerder in ’n swembad vol spoeg sal swem!
1 in stock
ISBN: 9780798182874
SKU: NB0857
Categories: Afrikaans, Books / Boeke, Children / Kinders, Funnies / Grappe, NB
Tags: De Wet Hugo Tumi Steyn