Liewe Heksie – Leesboek #2
31st May 2020Liewe Heksie en die Silwer Roos
31st May 2020Liewe Heksie – Leesboek #4
R175.00
Liewe Heksie-stories het pragtige volkleur illustrasies en maak die reeks perfek vir vroeë lesers. Elke bundel bevat drie oorspronklike Liewe Heksie-stories, spesiaal aangepas vir 3- tot 6-jariges. In Liewe Heksie: Leesboek 4 vang Liewe Heksie ‘n boef by Karel Kat se huis, kry sy haar eie koekoekhorlosie en reken sy met die Geelheks af by Koning Rosekrans se verjaardagpartytjie.
Liewe Heksie se onskuld, humor en verbeelding is nog net so bekoorlik soos altyd!
Out of stock
ISBN: 9780798168960
SKU: NB0249
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, NB, Storieboeke (6+)
Tag: Verna Vels