
Liewe Heksie – Leesboek #5
31st May 2020
Liewe Heksie – Leesboek #1
31st May 2020Liewe Heksie – Leesboek #6
R175.00
Uitgawes van die gewildste Liewe Heksie-stories met pragtige volkleur illustrasies, maak hierdie reeks perfek geskik vir vroeë lesers. Volkleur-illustrasies vergesel die teks en beeld al die geliefde karakters in Blommeland op ’n moderne, maar tog herkenbare wyse uit. In Leesboek 6 gaan kuier Heksie en Blommie vir Karel Kat in die stad, Blommie word deur ‘n stout seun gevang en Heksie moet hom red, en Liewe Heksie ontmoet die koningin van Feëtjieland.
Out of stock
ISBN: 9780798169004
SKU: NB0135
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, NB, Storieboeke (6+)
Tag: Verna Vels