Matilda (Afrikaans)
2nd October 2020A Squash and a Squeeze
7th October 2020Loer Binne: Die Plaas (Kartonboek met Flappe)
R165.00
Hierdie kartonboeke met tien lig-en-loer-flappies gee aan kinders ‘n prettige geleentheid om meer oor die plaas uit te vind. Gaan kuier op die plaas en sien watter diere daar woon, watter verskillende plante geplant word en watter voertuie op die plaas gebruik word. Gaan kuier in die stalle, die hoenderhok, by die varke en hulle kleintjies en maak ‘n draai by die dam waar jy ganse en eende sal sien!
Out of stock
ISBN: 9780798181082
SKU: NB0241
Categories: Babas en Peuters, Babies and Toddlers, Books / Boeke, On Special
Tag: Elsa Silke