World of Dinosaurs
2nd February 2024‘n Maat vir Alle Seisoene
5th February 2024Maltrap
R140.00
Maak jou sitplekgordel vas vir ‘n monster-avontuur!
Adriaan hou van karre. En motorfietse. En vliegtuie. Hoe groter en vinniger, hoe beter.
Op ‘n dag ontdek hy en sy pa die wrak van ‘n ou monsterbakkie in ‘n stowwerige motorhuis.
Sy pa besluit om die monsterbakkie reg te maak … en dit is die begin van ‘n maltrap – avontuur!
2 in stock
ISBN: 9781776253623
SKU: BX7058
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Jaco Jacobs, Storieboeke (6+)
Tag: Jaco Jacobs