Praktiese geologie: Raak handig met klippe en minerale!
3rd February 2022Speurder Kwaaikofski #13: Die Boeliebom
3rd February 2022Marinda se kinderkombuis met Sjef Sout en Prof Pretzel
R180.00
Marinda se kinderkombuis is ’n kleurvolle kookboek met ’n kinkel. Benewens resepte is daar ’n skatkis van wenke hoe kinders by kosmaak kan baat, asook hoe bak-en-brou die jongspan op ’n pretmanier help met skoolvakke, lees en skryf. Leer saam met Sjef Sout om ‘n omelet te maak, en die fraaiste kolwyntjies te versier. En dan is daar die eksperimente wat Prof Pretzel demonstreer. Die kombuis word ’n laboratorium wanneer hy wys hoe om ’n kleureskouspel met melk op te tower, en nog vele meer.
Out of stock
ISBN: 9780798182621
SKU: NB0504
Categories: Activities, Books / Boeke, Children / Kinders, Cookbooks / Kookboeke, NB
Tag: Marinda Engelbrecht