
Sepiesterre, Sokkies en Skobbejakke
2nd October 2020
Loer Binne: Die Plaas (Kartonboek met Flappe)
5th October 2020Matilda (Afrikaans)
R255.00
Matilda se ouers het haar al baie verskriklike dinge genome. Maar sy is eintlik ‘n genie en dis hulle wat onnosel is. Vind uit hoe sy hulle en haar bose skoolhoof, juffrou Trunchbull, laat les opsê en boonop ontdek dat sy oor ‘n baie spesiale gawe beskik . . . Nuwe uitgawes herdenk Roald Dahl se 100ste verjaardag in 2016.
Out of stock
ISBN: 9780798172813
SKU: NB0356
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, NB, On Special, Storieboeke (9+)
Tag: Roald Dahl