
Meerkatreeks: Graad 3 Boek 1 AFR HT
21st November 2023
Knowledge Encyclopedia History!
21st November 2023Meerkatreeks: Graad 2 Boek 1 AFR HT
R160.00
Die Meerkatreeks klasleesboeke volg ʼn fonetiese benadering waar klanke, en later spelkonvensies, stap vir stap aangebied word. Die progressie van fonetiese vaardighede kan duidelik gesien word. Die leeslesse word deurgaans vergesel met leesopdragte wat leesbegrip aanmoedig. Die leesstukke is opwindend en kontemporêr en sluit onder andere stories, fabels, grappies, feitestukke, advertensies en voorbeelde van digitale kommunikasie in.
1 in stock
ISBN: 9781776073924
SKU: NB0953
Categories: Afrikaans, Books / Boeke, NB, School & Educational
Tags: Beatrix de Villiers Mart Meij