
Burnt Vanilla – A Paddle to and a Journey through Madagascar
17th November 2014
Rika Ratel en die Heuningdief
20th November 2014Penneman se Dilemma
R60.00
Penneman Ystervarkie is baie hartseer. Hy is nie na Krummel Klaasneusmuis se verjaarsdag Partytjie uitgenooi nie omdat hy altyd die balonne met sy skerp penne bars.
Mamma Speldekussing maak ‘n plan dat Penneman wel na die partytjie kan gaan, maar dan maak Rooikat ok sy opwagting..
21 in stock
ISBN: 9780620554398
SKU: BX0248
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Prenteboeke (3+)
Tag: Annemarie du Toit