
Om Jou Te Ken
26th June 2022
Minki #6 Se Boekedag
26th June 2022Minki #5 Maak ‘n Plan
R130.00
Minki en haar maats is baie opgewonde toe hulle ‘n onverwagse besoeker kry. Hulle ontdek ‘n oulike katjie in die tuin. Waar kom sy vandaan, en sal hulle haar kan help om weer haar huis te kry? Hulle sal egter vinnig ‘n plan moet maak, want Minki se hond, Spaghetti, hou glad nie van dié nuwe kuiergas in die huis nie!
Intussen kry Minki ‘n nare verrassing toe haar klas ‘n belangrike projek moet doen …
Kort voor lank waai die hare behoorlik!
1 in stock (can be backordered)
ISBN: 9781776251278
SKU: BX4449
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Jaco Jacobs, Storieboeke (6+)
Tag: Jaco Jacobs