
Minki #5 Maak ‘n Plan
26th June 2022
Die Stoutste Klas op Aarde word Stouter
26th June 2022Minki #6 Se Boekedag
R130.00
Lara se danseksamen is om die draai. Sy oefen al weke lank vir die groot dag! Minki en Natalie kan nie wag om haar in aksie te sien op die verhoog nie. Maar dan loop dinge onverwags skeef, en Lara se dansdrome is – vir eers – daarmee heen. Minki en Natalie weet nie hoe om hulle beste maat op te beur nie. Maar een van Minki se gunstelingboeke gee haar ‘n plan …
1 in stock
ISBN: 9781776251254
SKU: BX4450
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Storieboeke (6+)
Tag: Jaco Jacobs