Die Stoutste klas op Aarde #4 – Raak Wild!
21st May 2024Minki #8 se Pretdraf
22nd May 2024Minki #7 se Verjaardag
R130.00
Minki se verjaardag is om die draai.
Sy mag kies – wil sy ’n present hê of ’n partytjie hou?
Minki wil baie graag haar kamer mooi maak … maar sy wil ook nie die kans laat verbygaan om vir haar maats ’n lekker partytjie te hou nie!
Twee spesiale besoekers by die skool krap egter al haar planne
deurmekaar … en gee haar ’n baie oulike verjaardag-idee.
Maar dit lyk of Danika haar bes gaan doen om te sorg dat Minki ’n goor verjaardag het …
2 in stock
ISBN: 9781779990242
SKU: BX7603
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Storieboeke (6+)
Tag: Jaco Jacobs