
Dr. Seuss – Horton hoor ‘n Hoe!
24th July 2020
Grilgrypers #6: Die Geheim van die Spookwerf
27th July 2020Moeps die Mops
R160.00
Moeps is ’n mopshond met grille en giere. Moeps was selfsugtig met nare maniere.
Moeps is ’n mopshond met baie slegte maniere en hy is glad nie ’n deelmaatjie nie. Hy hou al sy speelgoed vir homself en as sy vriendelike mede-woonstelbewoner, die worshond Worsie, vra of hy met iets kan speel, antwoord Moeps: “Dis myne! Myne! Myne!” en verloor dit heeltemal. Uiteindelik kry Worsie tóg wat hy wil hê.
Dis ’n heerlike rymboek met skreeusnaakse illustrasies. En al is Moeps ’n hond met goor maniere, kruip hy vinnig in jou hart.
Out of stock
ISBN: 9781485310495
SKU: BX2259
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Prenteboeke (3+)
Tag: Aaron Blabey