
Show and Tell
17th February 2025
Lees en Kyk met Begrip: Graad 7 AFR EAT
19th February 2025Musiekensiklopedie vir Kinders
R110.00
Hoe lyk ‘n balalaika en wat is ritme? Wie was Robert Schumann? In die boek se 250 artikels oor instrumente, komponiste en musiekterme uit klassieke musiek, jazz en popmusiek sal jy antwoorde op die en hope ander musiekverwante vrae vind! ‘n Noodsaaklike naslaanbron vir kinders wat lief is vir musiek, met meer as 200 volkleurillustrasies en fotos, talle notevoorbeelde, n register met ongeveer 1000 terme met verklarings oor die herkoms en uitspraak daarvan.
1 in stock
ISBN: 9781869198350
SKU: BX5978
Categories: Afrikaans, Books / Boeke, Children / Kinders, School & Educational
Tags: Hans Gunter Heuman Monica Heuman