My First Wild Frozen Adventure
7th October 2024Hierdie is ‘n Boek Oor Monsters!
7th October 2024My Eerste Wilde Ysland-Avontuur
R240.00
Riaan Manser, Suid-Afrika se gunsteling-ontdekker, is op sy moeilikste en koudste avontuur nog – ‘n kajakvaart rondom Ysland! In hierdie avontuur sluit Dan Skinstad, wat dapper die uitdagings van ligte serebrale verlamming trotseer, by Riaan aan. Saam pak hulle ‘n kajakreis deur die ysige water van Ysland aan, waar hulle massiewe golwe, stormagtige winterweer en selfs ‘n aktiewe vulkaan trotseer.
2 in stock
ISBN: 9780637006361
SKU: LP2119
Categories: Books / Boeke, Children / Kinders, English, School & Educational
Tag: Riaan Manser