
Boardbook – Baby’s First Promise Bible
12th February 2025
My Little Bible and Prayer Book
12th February 2025My Klein Bybel en Gebebeboekie
R120.00
My Klein Bybel en Gebedeboekie bevat van die mees geliefde Bybelverhale van alle tye. Elke pragtig-geïllustreerde storie word vergesel deur ‘n gebed uit die Psalms. Hierdie Bybel gee vir klein kindertjies ‘n liefde vir God se Woord en leer hulle van kleins af hoe om te bid.
Vir kinders tussen die ouderdom van 0 tot 4 jaar.
Ook beskikbaar in Engels onder die titel ‘My Little Bible & Prayer Book’.
2 in stock
ISBN: 9781928437789
SKU: BX8654
Categories: Babas en Peuters, Babies and Toddlers, Books / Boeke
Tag: Ewald van Rensburg
Description
9781928437789
Additional information
Weight | 1 kg |
---|---|
Dimensions | 14 × 17 cm |
Language | |
Pages | 42 |