
Bertie Blikbrein
29th April 2015
Middernagfees
7th May 2015My Ouma is ‘n Flim-Ster
R120.00
Rikus se ouma is is ‘n rock-ster. Haar hare is grasgroen gekleur en sy pronk gereeld op die voorblaaie van koerante en tydskrifte. Sy gaan selfs na partytjies toe saam met die staatspresident! Maar om die kleinseun te wees van die beroemdste ouma in die land,kan partykeer gevaarlik wees – veral nou dat sy ook ‘n rol losgeslaan het in ‘n nuwe fliek….sal Rikus uit die kloue van ‘n gevaarlike skurk kan ontsnap en Ouma se loopbaan red?
6 in stock
ISBN: 9780799367195
SKU: LP0035
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Jaco Jacobs, LAPA, Storieboeke (6+)
Tag: Jaco Jacobs