My Reënboogboek 2+ jaar Boek 2
4th May 2020Dagboek van ’n Dork #2 : Stories van ’n Nie-So-Gewilde Partytjiepop
4th May 2020My reënboogboek 3+ jaar Boek 1
R60.00
Met hierdie saamdra-aktiwiteitboek vir 3+ jaar kan kinders van kleure leer en terselfdertyd hulle fyn motoriese vaardighede ontwikkel. Die buitelyne van die prente wys vir kinders watter kleure om te gebruik en die bladsye kan ook met plakkers versier word. Die tekeninge is eenvoudig en die plakkers is vir klein handjies gemaak!
5 in stock
ISBN: 9780798180139
SKU: NB0213
Categories: Babas en Peuters, Babies and Toddlers, Books / Boeke, On Special