My lapboek/My cloth book: Plaasdiere/Farm animals
11th July 2022Dino World with Puffy Stickers
20th July 2022My Storiekis
R150.00
Hierdie skatkis van 21 sprokies, fabels en dierestories is versamel en oorvertel deur die bekende skrywer en storiemeester, Leon Rousseau. Die bundel is ideaal vir voorlees of vir kinders wat self lees. Van klassieke sprokies soos “Aspoestertjie” en volksverhale soos “Die gulsige seekoei” wat vermaak met herhaling, ritme en rym, tot fabels soos “Die leeu en die muis” wat morele kwessies aanraak – hier is iets vir elkeen. Dit is ’n kosbare versameling wat vir jare se storieplesier sal sorg.?
3 in stock
ISBN: 9780798172165
SKU: NB0839
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, NB, On Special, Storieboeke (9+)
Tags: Leon Rousseau Linki Lutz