Lego Chain Reactions
7th July 2022My lapboek/My cloth book: Wilde diere/Wild animals
11th July 2022Net Aliens Eet Spinasie – En Ander Stories
R165.00
‘n Alien land in ‘n swembad, kinders verdwyn in ‘n biblioteek, ‘n monsterhond word ‘n woefie-woef en ‘n vampier-jagter-ouma bestorm ‘n skool met ‘n knoffel-bazooka . . . Maar dis nog lank nie al nie!
Hierdie versameling van tonekrul-lekker stories deur Jaco Jacobs is al meer as ‘n dekade lank gewild. Die nuwe uitgawe met fassinerende illustrasies deur Iain Rennie sal lesers laat gril en ril van plesier. En die beste van alles? Een splinternuwe storie is bygevoeg!
2 in stock (can be backordered)
ISBN: 9780798182843
SKU: NB0332
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Jaco Jacobs, NB, Storieboeke (9+)
Tag: Jaco Jacobs