
Ontdek: Die Oseaan
25th September 2020
Moenie Met ‘n Prinses Mors Nie!
25th September 2020Ontdek: Insekte
R100.00
Die nuutste Ontdektitel, Ontdek insekte, bied ‘n omvattende blik op die aanpasbaarste en talrykste skepsels op die planeet. Hierdie boek gee nuuskierige agies ‘n kans om in detail alles oor insekte te leer, met ongelooflike foto’s wat daarmee gepaardgaan. Die inhoud dek onder andere die dele van ‘n insek, die definisie van ‘n insek, die eerste insekte, kewers, vlieë, skoenlappers en motte, wantse, wespe, bye en miere, ander insekte, vyande, insekte in die water, hoe neste gebou word, en vele meer. Die boek sluit af met ‘n Het jy geweet? afdeling, insekklassifikasie, plekke om te besoek én ‘n woordelys. Dit is geskik vir skoolprojekte en om tuis te geniet!
5 in stock
ISBN: 9780798181105
SKU: NB0194
Categories: Afrikaans, Books / Boeke, Children / Kinders, NB, School & Educational
Tag: Laurence Mound