
Op die Plaas – Emosiereeks: Smiley Verloor Sy Glimlag
11th October 2021
Op die Plaas – Emosiereeks: Flori Tel Tot Tien
11th October 2021Op die Plaas – Emosiereeks: Tjoppie Se Hart Is Seer
R110.00
Klein mensies ervaar dikwels groot emosies wat hulle bang en onseker kan laat voel. Die Op die plaas-emosiereeks bied ‘n goeie wegspringplek vir ouers wat hulle kinders wil help om hulle emosies beter te verstaan en te hanteer. Hulpbronne sluit ‘n emosiewiel in, met die nodige woordeskat om die komplekse wêreld van emosies beter te navigeer.
3 in stock
ISBN: 9780639608235
SKU: LP0535
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, Prenteboeke (3+)
Tag: Theresa van Baalen