
Junior Kaleidoscope Silicone Games Mat – Dino Party
5th February 2025
Te Poenankies vir Woorde-Idioominkleurboek
6th February 2025Opwipsprokie: Gouelokkies en die Drie Bere
R260.00
Herontdek die tydlose verhaal van Gouelokkies en die drie bere met ons betowerende opwipboek! Wanneer Mamma Beer, Pappa Beer en Baba Beer in die woud gaan stap, gaan die ondeunde klein Gouelokkies hulle huisie binne. Toe die bere terugkom, wag daar ’n groot verrassing op hulle . . .
Pragtige 3D-illustrasies sal jong lesers en volwassenes boei. Elke dubbelbladsy is ‘n nuwe avontuur wat jou nooi om die knus beerhuisie te verken en Gouelokkies se nuuskierige eskapades te aanskou.
1 in stock
ISBN: 9780798184601
SKU: NB1733
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Prenteboeke (3+)