
Wat Werner doen met sy Drie Miljoen
6th April 2021
Z is for Zack #5 – The Funfair
6th April 2021Ouma Mollie en die Mensvreter
R190.00
Haar naam is Mollewania Mollewiekus Nagtegaal. Maar jy kan haar sommer net ouma Mollie noem – die grootse moeilikheidmaker op Seeperdjiebaai. Gelukkig hou Nina haar ouma (gewoonlik) uit die moeilikheid. Vandag is egter nie een van daardie dae nie. Dit begin toe ouma Mollie soos ’n verdrinkende meermin in die bad lê. Gou laai sy vir Nina en Blapsie, die basterbrak, in haar kar, Spokie. Hulle sit af see toe. Dis waar hulle in GROTER moeilikheid beland, want ouma Mollie wil mos leer surf. En sy wil die dolfyne voer. En … Nee, wag, jy moet maar self lees wat TOE gebeur. Ai, as ouma Mollie net geluister het toe Simon Jantjies vir haar waarsku dat daar ’n HAAI in die water is. Oepsie! Die arme haai …
12 in stock
ISBN: 9780639602271
SKU: LP0409
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Fanie Viljoen, LAPA, Storieboeke (9+)
Tags: Fanie Viljoen Johann Strauss