Vreesloos
12th February 2021My Heel Eerste Plakkerboek: Lama
15th February 2021Pharos Tesourus van Afrikaans
R450.00
Die Tesourus van Afrikaans gee met meer as 140 000 inskrywings ‘n uitstekende beeld van die besondere ontwikkeling en die wyse waarop die taal aangepas en gegroei het die afgelope 20 jaar. Dit ontsluit sinonieme, byna sinonieme, teenoorgesteldes, oorkoepelende woorde en wys betekenisverhoudinge tussen woorde uit. Vir diegene wat in Afrikaans belangstel en die taal effektief wil gebruik, is dit ‘n besondere instrument. Die duisende woorde is in 855 kategorieë gerangskik.
1 in stock
ISBN: 9781868902132
SKU: NB0228
Categories: Afrikaans, Books / Boeke, School & Educational
Tags: Amanda de Stadler Leon de Stadler