Animal Stories #24: Missing Kitten
21st February 2017Roald Dahl – The Twits
6th March 2017Pieter Kokkewieter en die Hart op sy Mou
R130.00
MURRAY & ME se idioomreeks is ‘n heerlike hulpmiddel om kinders te help om die brug tussen konkrete en abstrakte denke oor te steek.
Grootmense dra selde hulle hart op hule mou. Hulle steek dit eerder weg. Hou dit geheim. Kinders, aan die ander kant, wys braaf en eerlik hoe hulle voel.
Presies waneer word ons so selfbewus oor ons binneste? Op watter oomblik vou ons beskermend ons hart toe en bêre dit weg?
“Nee wat, dink Pieter, wie wil nou met sy hart in sy skoen loop. Dan loop ek liewer met myne trots op my mou.
En, vir die eerste keer in weke, het ‘n groot glimlag oor Pieter se gesig versprei. So groot dat hy dit weer agter sy ore moes inhaak. Hy het finaal besluit. Hy wil nooit ooit skaam wees om te wys hoe hy voel nie.”
4 in stock
ISBN: 9780620681759
SKU: BX1335
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, On Special, Storieboeke (6+)
Tag: Milan Murray