Die Beste Toebroodjie
23rd May 2019Groot Treë – Kan jy Asseblief sê? (Kartonboek)
23rd May 2019Pragtige Piesangs
R130.00
’n Egte Afrika-storie van ’n jong meisie se kleurvolle bosavontuur ’n Jong meisie se doodgewone reis deur die bos word ’n verrassende avontuur Tembi vat die pad deur die digte Afrika bos op pad na haar geliefde oupa toe. Sy het ’n tros pragtige piesangs wat sy as ’n Spesiale Geskenk vir hom wil gee. Op pad soontoe verloor sy die piesangs en sy loop allerhande stoute diere raak – ’n kameelperd, apies, selfs ’n swerm bye – wat hulle bes probeer om die piesangs met ’n Spesiale Geskenk te vervang. Maar elke keer raak die geskenk weg..
Out of stock
ISBN: 9780799390520
SKU: LP0104
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, Prenteboeke (3+)
Tag: Elizabeth Laird