Praktiese geologie: Raak handig met fossiele!
3rd February 2022Marinda se kinderkombuis met Sjef Sout en Prof Pretzel
3rd February 2022Praktiese geologie: Raak handig met klippe en minerale!
R90.00
Hierdie volkleur boeke is vol interaktiewe pret en inligting. Kinders kan ekperimente doen en prakties te werk gaan met die boublokke van ons planeet. Meet byvoorbeeld ’n klip se digtheid of maak ’n vorm-en-giet-fossiel en grawe dit dan op soos ’n kundige! Vryantwoordvrae moedig verdere denke en studie aan. Die boeke gee lesers ’n briljante insig tot die wetenskap van geologie.
10 in stock
ISBN: 9780798182584
SKU: NB0502
Categories: Afrikaans, Aktiwiteite, Books / Boeke, Children / Kinders, NB, School & Educational
Tags: Alix Wood Elizabeth Wasserman