Dirty Bertie – Worms!
4th September 2020Laaste Lewe
6th September 2020Professor Fungus Omnibus #1
R250.00
By Einstein se snor!
Kom kuier saam met Bennie en Jenny in professor Fungus se laboratorium en maak van nader kennis met zombie-tamaties, ‘n klomp vreesaanjaende visse, ‘n skrikwekkende monster wat die Snotzilla genoem word, ‘n klomp dinosourusse … en beleef ‘n asemrowende miniatuur-avontuur. Vyf fantastiese Professor Fungusstories in een boek!
1. Professor Fungus en die zombie-tamaties
2. Professor Fungus en die ongelooflike miniatuuravontuur
3. Professor Fungus en die mensvreter-piranhas
4. Professor Fungus en die skrikwekkende Snotzilla
5. Professor Fungus en die dino-avontuur
3 in stock
ISBN: 9780799398069
SKU: LP0199
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Jaco Jacobs, LAPA, Storieboeke (6+)
Tag: Jaco Jacobs