Mister Snail
25th March 2020Dog Man #5 Lord of the Fleas
1st April 2020Professor Sabatina se Wetenskapboek
R100.00 Original price was: R100.00.R80.00Current price is: R80.00.
Hierdie boek bevat alles wat kinders nog altyd wou weet oor wetenskap! Hoe werk swaartekrag? Hoe bly ‘n vliegtuig in die lug? Hoe werk magnete? Waarom dryf sommige dinge op water? By elke onderwerp is daar ‘n probleemstelling, ‘n eksperiment, die wetenskaplike verklaring, toepassing in die alledaagse lewe en ‘n “dink ‘n bietjie” vraag wat lesers uitdaag om hulle nuwe kennis in te span. Die professor se wetenskaplike wenke: Hou altyd jou oe oop en vra: hoe werk dit? Dink! Probeer verskillende maniere om ‘n probleem op te los en stel dit op die proef. As een manier nie werk nie, probeer weer.
18 in stock
ISBN: 9780624069201
SKU: NB0020
Categories: Aktiwiteite, Books / Boeke, Children / Kinders, School & Educational
Tag: Elizabeth Wasserman