Casper and Daisy’s Big Day at the Park
24th August 2023What the Ladybird Heard Next (Boardbook)
2nd September 2023Psalms vir Kleingoed
R215.00
Die Psalms het oor die eeue heen nog altyd die vermoë gehad om die mens se emosies – van vreugde tot spyt – akkuraat te weerspieël. Hierdie versameling van geparafraseerde psalms deur geliefde kinderboekskrywer Wendy Maartens help kinders om met God te praat, om al hul emosies uit te stort in ’n taal wat eie is aan hulle. Met lieflike illustrasies deur Zinelda McDonald is hierdie boek ’n aanwins op enige kind se boekrak.
1 in stock
ISBN: 9780796323088
SKU: NB0950
Categories: Books / Boeke, Children / Kinders, NB
Tag: Wendy Maartens