
The BIG Poop Contest
1st February 2024
Usborne Beginners – Under the Sea
2nd February 2024Raai, Raai Riepa
R80.00
Raai raai riepa bevat ‘n versameling van 2040 Afrikaanse raaisels wat enigiemand sal laat kopkrap. En as die antwoord jou bly ontwyk, word dit agter in die boek aangegee. Hierdie boek propvol pret bevat ook talle tongknopers of snelseertjies wat jou tong se ratsheid behoorlik sal toets, byvoorbeeld: My liewe neef Louw, my neus jeuk nou. Jeuk my liewe neef Louw se neus ook nou? Of: Raai, raai, riepa! Geel is my piepa, groen is my doedelsak waar my piepa aan hang. (Antwoord: ‘n Wortel.) Jeuk jy ook nou om jou vernuf te toets?
1 in stock
ISBN: 9781869197254
SKU: BX5966
Categories: Afrikaans, Books / Boeke, Children / Kinders, School & Educational
Tags: G.H. van Rooyen S.H. Pellissier