
Die Sproetebessies en die skedel in die spookmis
16th August 2023
Die Seerowers #4 En Kaptein Rufus Rottus
21st August 2023Raaiselklip
R195.00 Original price was: R195.00.R190.00Current price is: R190.00.
Gabriel skrik wakker in ‘n vreemde stad sonder enige herinnering van hoe hy daar gekom het. Was hy die vorige dag nog in Amsterdam? Tot sy verbasing bevind hy hom in die Kaap van Storms, die VOC se ou halfwegstasie – en in die begraafplaas is ‘n graf met sy naam op. Die mooi slawemeisie, Zytia, probeer hom help om uit te vind wie hy regtig is, maar ‘n Khoi seun met ‘n vreemde klip spook by hom. En Zytia se geheimsinnige meesteres soek sy bloed . . .
1 in stock
ISBN: 9780798176699
SKU: NB0124
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, NB, Storieboeke (13+)
Tag: Troula Goosen